Skip to content

Instantly share code, notes, and snippets.

@simon-marcus
Created May 25, 2018 13:39
Show Gist options
  • Save simon-marcus/dc520804aa01f58a226cdd5560c02160 to your computer and use it in GitHub Desktop.
Save simon-marcus/dc520804aa01f58a226cdd5560c02160 to your computer and use it in GitHub Desktop.
<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?>
<rss version="2.0"
xmlns:content="http://purl.org/rss/1.0/modules/content/"
xmlns:wfw="http://wellformedweb.org/CommentAPI/"
xmlns:dc="http://purl.org/dc/elements/1.1/"
xmlns:atom="http://www.w3.org/2005/Atom"
xmlns:sy="http://purl.org/rss/1.0/modules/syndication/"
xmlns:slash="http://purl.org/rss/1.0/modules/slash/"
xmlns:itunes="http://www.itunes.com/dtds/podcast-1.0.dtd"
xmlns:rawvoice="http://www.rawvoice.com/rawvoiceRssModule/"
xmlns:googleplay="http://www.google.com/schemas/play-podcasts/1.0"
>
<channel>
<title>Eensgesind Klankleêrs</title>
<atom:link href="http://eensgesind.com/feed/podcast/" rel="self" type="application/rss+xml" />
<link>http://eensgesind.com</link>
<description>Jou vrye tyd vennoot</description>
<lastBuildDate>Fri, 25 May 2018 04:40:14 +0000</lastBuildDate>
<language>af</language>
<sy:updatePeriod>hourly</sy:updatePeriod>
<sy:updateFrequency>1</sy:updateFrequency>
<generator>https://wordpress.org/?v=4.9.6</generator>
<!-- podcast_generator="Blubrry PowerPress/7.2" mode="advanced" feedslug="podcast" Blubrry PowerPress Podcasting plugin for WordPress (https://www.blubrry.com/powerpress/) -->
<itunes:summary>Die Eensgesind Klankleêrs bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Eensgesind is ‘n sosiale herlewingsinisiatief wat daarop gerig is om aan individue ’n platform te bied waarbinne hulle nie net intellektueel verryk kan word nie maar ook blootgestel kan word aan inspirerende skrywers, kommentators en bronne wat hul nie sou teëkom in hul alledaagse lewe nie. Ons bied aan verbruikers eietydse en pasgemaakte media wat hul in sogenaamde vrye tyd kan inneem.</itunes:summary>
<itunes:author>Eensgesind Klankleêrs</itunes:author>
<itunes:explicit>clean</itunes:explicit>
<itunes:image href="http://eensgesind.com/wp-content/uploads/powerpress/Untitled-1.jpg" />
<itunes:type>episodic</itunes:type>
<itunes:owner>
<itunes:name>Eensgesind Klankleêrs</itunes:name>
<itunes:email>[email protected]</itunes:email>
</itunes:owner>
<managingEditor>[email protected] (Eensgesind Klankleêrs)</managingEditor>
<copyright>&#xA9; 2018 - Eensgesind Media Edms Bpk</copyright>
<itunes:subtitle>Jou Vrye Tyd Vennoot</itunes:subtitle>
<image>
<title>Eensgesind Klankleêrs</title>
<url>http://eensgesind.com/wp-content/uploads/powerpress/Untitled-1.jpg</url>
<link>http://eensgesind.com</link>
</image>
<itunes:category text="Society &amp; Culture">
<itunes:category text="History"></itunes:category>
</itunes:category>
<googleplay:email>[email protected]</googleplay:email>
<googleplay:description>Die Eensgesind Klankleêrs bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Eensgesind is ‘n sosiale herlewingsinisiatief wat daarop gerig is om aan individue ’n platform te bied waarbinne hulle nie net intellektueel verryk kan word nie maar ook blootgestel kan word aan inspirerende skrywers, kommentators en bronne wat hul nie sou teëkom in hul alledaagse lewe nie. Ons bied aan verbruikers eietydse en pasgemaakte media wat hul in sogenaamde vrye tyd kan inneem. </googleplay:description>
<googleplay:category text="Society &amp; Culture" />
<rawvoice:location>Pretoria, Suid-Afrika</rawvoice:location>
<rawvoice:frequency>Weekliks</rawvoice:frequency>
<item>
<title>Samesweringsteorieë in Suid-Afrikaanse Geskiedenis: Eensgesind gesels met Johan Wolfaardt</title>
<link>http://eensgesind.com/samesweringsteoriee-in-suid-afrikaanse-geskiedenis-eensgesind-gesels-met-johan-wolfaardt/</link>
<pubDate>Fri, 25 May 2018 04:40:14 +0000</pubDate>
<guid isPermaLink="false">http://eensgesind.com/?p=2261</guid>
<description>&#039;n Rede uit die Verlede-episode
Dit is nie nodig om die woordeboek te gaan haal om te verduidelik wat ʼn samesweringsteorie is nie. Almal weet wat dit is. Die Engelsman noem dit ʼn “Conspiracy Theory” en die verspreiding van hierdie gerugte kan geslagte lank aanhou. Hoe lank glo Suid-Afrikaners nie al dat die sogenaamde “Krugermiljoene&quot; iewers in die Laeveld begrawe lê nie? Is dit dan nie ʼn samesweringsteorie wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer nie?
Samesweringsteorieë oor sogenaamde geheime organisasies wat ons lewe en inkomstes beïnvloed, is die tema van menigte webtuistes en publikasies. Veral in die oorgangstydperk (1989-1994) was die teorie dat die “Geldmag” of die “Illumanati” Suid-Afrika in hul visier het, &#039;n bron van paniek. Tel maar net die aantal publikasies wat in daardie vier jaar oor die onderwerp geskryf is en &#039;n mens sal verstom staan.
Samesweringsteorieë wat wel die koppe laat krap, is
dié wat met sluipmoorde verband hou
Het mense soos John Wilkes Booth en Lee Harvey Oswald alleen gewerk toe hulle Lincoln en Kennedy respektiewelik doodgeskiet het? Wat is die feite oor dr HF Verwoerd se sluipmoord op 6 September 1966?
&#039;n Mens moet maar versigtig wees vir samesweringsteorieë - of so redeneer ons gesprekgenoot Johan Wolfaardt in hierdie episode van Rede uit die Verlede.
Beeldmateriaal van:
1.van www.goldbuyerspta.co.za
Teikenikoon van: www.tatic1.bigstockphoto.com
3 en Gewilde Foto: www.otdblog.files.wordpress.com</description>
<enclosure url="http://media.blubrry.com/eenstorie/media.blubrry.com/eensgesind/content.blubrry.com/eensgesind/21-Rede_uit_die_verlede-02-01-Samesweringsteorie_mixdown.mp3" length="67743648" type="audio/mpeg" />
<itunes:subtitle>&#039;n Rede uit die Verlede-episode Dit is nie nodig om die woordeboek te gaan haal om te verduidelik wat ʼn samesweringsteorie is nie. Almal weet wat dit is. Die Engelsman noem dit ʼn “Conspiracy Theory” en die verspreiding van hierdie gerugte kan geslagte...</itunes:subtitle>
<itunes:summary>&#039;n Rede uit die Verlede-episode&lt;br /&gt;
Dit is nie nodig om die woordeboek te gaan haal om te verduidelik wat ʼn samesweringsteorie is nie. Almal weet wat dit is. Die Engelsman noem dit ʼn “Conspiracy Theory” en die verspreiding van hierdie gerugte kan geslagte lank aanhou. Hoe lank glo Suid-Afrikaners nie al dat die sogenaamde “Krugermiljoene&quot; iewers in die Laeveld begrawe lê nie? Is dit dan nie ʼn samesweringsteorie wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer nie?&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
Samesweringsteorieë oor sogenaamde geheime organisasies wat ons lewe en inkomstes beïnvloed, is die tema van menigte webtuistes en publikasies. Veral in die oorgangstydperk (1989-1994) was die teorie dat die “Geldmag” of die “Illumanati” Suid-Afrika in hul visier het, &#039;n bron van paniek. Tel maar net die aantal publikasies wat in daardie vier jaar oor die onderwerp geskryf is en &#039;n mens sal verstom staan.&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
Samesweringsteorieë wat wel die koppe laat krap, is&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
dié wat met sluipmoorde verband hou&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
Het mense soos John Wilkes Booth en Lee Harvey Oswald alleen gewerk toe hulle Lincoln en Kennedy respektiewelik doodgeskiet het? Wat is die feite oor dr HF Verwoerd se sluipmoord op 6 September 1966?&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&#039;n Mens moet maar versigtig wees vir samesweringsteorieë - of so redeneer ons gesprekgenoot Johan Wolfaardt in hierdie episode van Rede uit die Verlede.&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
Beeldmateriaal van:&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
1.van www.goldbuyerspta.co.za&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
Teikenikoon van: www.tatic1.bigstockphoto.com&lt;br /&gt;
&lt;br /&gt;
3 en Gewilde Foto: www.otdblog.files.wordpress.com</itunes:summary>
<itunes:author>Emile Coetzee</itunes:author>
<itunes:image href="http://eensgesind.com/wp-content/uploads/powerpress/Untitled-1.jpg" />
<itunes:explicit>clean</itunes:explicit>
<itunes:duration>56:27</itunes:duration>
</item></channel>
</rss>
Sign up for free to join this conversation on GitHub. Already have an account? Sign in to comment